Die Memoires van Terry-Ann
Wat gebeur wanneer die persoon wat jou geleer het om jou familie lief te h , skielik nie meer daar is nie?
Na meer as agtien jaar in Kaapstad keer Lehango Hamilton terug na sy klein tuisdorp, waar 'n onverwagte reis van genesing, geloof, familie en selfontdekking begin. In die hart van daardie reis staan sy suster, Terry-Ann-'n liefdevolle ma, vrou, onderwyseres, dogter en vriendin wat 'n besondere vermo gehad het om te vergewe, diep lief te h en mense bymekaar te bring. Deur gewone familiedae, lag, meningsverskille, gebed, opregte gesprekke en herinneringe wat later onskatbaar sou word, het Terry-Ann vir Lehango gehelp om die betekenis van familie te herontdek.
Toe, in 2021, het COVID-19 alles verander.
Related Subjects
Parenting & Relationships