Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Die Geldgod se Kinders [Afrikaans] Book

ISBN: B0C5PGB56M

ISBN13: 9798395228185

Die Geldgod se Kinders [Afrikaans]

Greti Strauss word groot op 'n plaas in die Vrystaat. Alhoewel sy die plaaslewe baie geniet, is haar grootste begeerte om haar LLB-graad te bekom aan die universiteit van Pretoria.
Na Matriek gaan werk sy in die poskantoor en saans in 'n kafee om genoeg geld te spaar sodat sy universiteit toe kan gaan. Wanneer sy twee jaar later vanuit 'n onbekende oord finansi le hulp aangebied word om haar droom te bewaarheid, gryp sy dit met albei hande aan.

Op die trein na Pretoria beland sy in 'n ongemaklike situasie wat heelwat later vir haar goeie voordele inhou. Haar pa het van kleintyd af ges dat sy die mitiese god van welvaart, koning Midas, se "Midas touch" het, want alles wat sy aanpak is gewoonlik 'n groot sukses. Dis dan ook hier in Pretoria waar sy haar "Midas touch" telkemale eerstehands ervaar.

Dis ook hier in Pretoria waar sy haar beste vriendin ontmoet en halsoorkop verlief raak op 'n voortvarende nyweraar.

Maar... Kan koning Midas haar beskerm teen hartseer en teleurstelling? Veral toe sy die groot liefde van haar lewe voor haar o sien verongeluk...

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$16.76
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured