![Die drie weduwees [Afrikaans] 0624096157 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/396E860888EC43F11EA7D764F1B85AE84F63406F.jpeg)
Ami het geweet sy gaan eendag moet afskeid neem van Paul de Jager. Maar wat sy nie verwag het nie, is sy laaste opdrag aan haar: Sy moet na 'n onopgeloste saak uit die 1990's kyk. Wanneer 'n vyftienjarige seun van Pretoria op pad kafee toe met net R20 in sy sak spoorloos verdwyn,...