Carl Scheepers werk in die buiteland as 'n sekuriteitsoperateur. Hy is reeds maande langer as beplan daar gestrand as gevolg van die pandemie. In sy afwesigheid word sy vrou tragies vermoor op hulle plaas in die Karoo, en sy seun is vermis. Carl kom in warboel weer terug na Suid-Afrika. Gaan Carl sy seun weer sien? Gaan hy bereid wees om enige iets te doen om dit reg te kry? Daar is 'n duistere mag aan die werk. Orals waar hy soek duik n onbekende internasionale organisasie op. Kom saam op 'n spanningsvolle reis van intriges om die antwoorde te kry.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.