Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Die Derde Diskoers [Afrikaans] Book

ISBN: 6200608563

ISBN13: 9786200608567

Die Derde Diskoers [Afrikaans]

Hoekom respondeer strydvrae met betrekking tot geloof en kultuur, geloof en rede, en die teologie en wetenskap so moeilik? Bedoelende, hoekom is die belydenis van die antwoord op die stroom van die geskiedenis, om in God te glo so moeilik? Hierdie skrif verwoord dan juis 'n antwoord op bogenoemde vrae aan die hand van 'n derde diskoers wat dit self bemoei met bogenoemde strydvrae ten einde die waarom te koppel aan die hoekom. Ook respondeer hierdie strydvrae terug op die menslike psige in die vorm van 'n d j vu, wat teruggryp tot in die verlede, sodat die ewigdurende intellektuele proses, wat daartoe gelei het dat hierdie noodsaaklike gewaarwordinge in verskillende tydperke, verstaan kan word. Daarom word hierdie skrif gerig aan my objek (teolo ), om 'n oop antwoord van 'n derde diskoers daar te laat en sodoende om die subjek (enige gelowiges) sodanig in te lig.

Recommended

Format: Paperback

Temporarily Unavailable

We receive fewer than 1 copy every 6 months.

Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured