Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Die Brief Bo-aan die Kruis [Afrikaans] Book

ISBN: B0CGTS5W83

ISBN13: 9798858826927

Die Brief Bo-aan die Kruis [Afrikaans]

Die eerste deel van die boek, in digvorm, gaan oor hoe ek Jesus se ervaring van seerkry sien in Sy oneindige Liefde vir Israel, haar verwerping van Hom as Bruidegom, en Sy diep pyn deur dit alles.Ek het Hom gevra as jong student om my te leer wat Jesus moes deurgaan op Aarde en glo hierdie boek is wat ek ervaar het Sy ervaring was. Dit was vir my 'n oneindige las om op skrif te kry en by tye vir my so werklik, dat ek Hom gesmeek het om dit van my af weg te neem. In daardie opsig was ek jammer dat ek Hom dit gevra het, want dit was net te verskriklik, maar vandag weet ek: Hy is werklik 'God met ons'....

Dit vertel Sy storie van voor geboorte op aarde, sy tyd met Sy dissipels, Sy seerkry in Jerusalem, regdeur die kruisiging en daarna, insluitende Sy ervaring van Kerk vandag, van mense se swaarkry en pyn in die lewe en dan die goeie nuus... dit ook, ja dit ook, kom tot 'n einde. Daar is werklik 'n tyd vir alles.

Die res van die boek is kombinasie van gedigte wat ek uit verskillende lewenservarings, en dikwels met Sy Hand in dit soos dit sal blyk, oor baie jare neergepen het.

Die laaste deel, in storie-formaat, is my eerste poging vir 'n reisjoernaal, wat ek graag wil skryf volgende en is reistog saam met my eerste vrou, Marion, wat vroeg in 2019 oorlede is. Ek is intussen baie gelukkig weer getroud met my 2de vrou Annamie, met pragtige stiefkinders ingesluit.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$12.27
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured