![Die Boodskap van die Kruis (Afrikaans Edition) [Afrikaans] B0CS5XWGDB Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/9D0AEF73E572D75A12C24CE42D8B3B108BACB4F9.jpeg)
In 1985, terwyl ek vuriglik gebid het, was ek met die Heilige Gees gevul. Hy het begin om aan my die geheime voorsienigheid van God wat verborge was, te verduidelik. Dit was die "Boodskap van die Kruis." Ek het dit gedurende elke Sondagoggenddiens, vir een en twintig weke verkondig...