Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Die Boodskap van die Kruis (Afrikaans Edition) [Afrikaans] Book

ISBN: B0CS5XWGDB

ISBN13: 9791126312511

Die Boodskap van die Kruis (Afrikaans Edition) [Afrikaans]

In 1985, terwyl ek vuriglik gebid het, was ek met die Heilige Gees gevul. Hy het begin om aan my die geheime voorsienigheid van God wat verborge was, te verduidelik. Dit was die "Boodskap van die Kruis." Ek het dit gedurende elke Sondagoggenddiens, vir een en twintig weke verkondig. Die kassetopnames van die "Boodskap van die Kruis" het ontelbare mense se lewens, plaaslik en oorsee be nvloed. Dus waar ookal die "Boodskap van die Kruis" verkondig was, het die Heilige Gees soos 'n gloeiende vuur gewerk. Baie mense het hulle sondes bely, en was van hulle kwale of siektetoestande genees. Hulle het hul twyfel omtrent God se voorsienigheid verwerp, en het ware geloof en die ewige lewe verkry. Tot op daardie stadium het hulle nie God en Sy ware liefde, werklik verstaan nie. Hulle het begin om God se plan te verstaan, en om Hom te ontmoet, en glo deur middel van die boodskap, vir 'n ewige lewe.


Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.43
Save $1.57!
List Price $15.00
50 Available
Ships within 2-3 days

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2025 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured