Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Die Boereboek [Afrikaans] Book

ISBN: B0CCPXPYM3

ISBN13: 9798223135999

Die Boereboek [Afrikaans]

Ek is ʼn Afrikaner......ek is ʼn Boer........ek is ʼn Boere-Afrikaner..... ek is Afrikaans.....

ek is ʼn Suid-Afrikaner...... ons is Afrikaanses.......en so gaan die debat voort

Die BOEREBOEK handel in die eerste plek oor identiteit. Dit gee aan elke BLANKE AFRIKAANSSPREKENDE SUID-AFRIKANER VAN DIE 21STE EEU die nodige inligting en agtergrond om ʼn ingeligte besluit te maak oor WIE hy/sy is en WAAR hy/sy behoort.

Die BOEREBOEK is ʼn wetenskaplike en deeglik nagevorste boek oor die ontstaan van die Boervolk en die Afrikaner. Dit bespreek ook die verhoudinge en interaksie wat gelei het tot die ontstaan van BASA21.

Verder word die invloed van transformasie op BASA21 bespreek en ʼn oplossing vir OORLEWING in ʼn "nuwe Suid-Afrika" word voorgestel.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$24.27
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured