Maak gereed om saam met Felina die w reld van die buitengewone te betree In hierdie unieke versameling van 14 kortverhale volg ons die avonture van Felina - 'n pikswart kat met geheime vermo ns en 'n hart vol wysheid. Saam met haar jong metgesel, Klaas, betree hulle 'n w reld vol raaisels, vriendskappe, boelies, geheime grotte en selfs 'n begraafplaas met 'n diep verborgen waarheid. Felina is nie sommer net 'n troeteldier nie - sy kan spel, tel, tik en selfs die diepste emosies aanvoel. Elke storie neem jong lesers op 'n reis van ontdekking, empatie en die mag van onwaarskynlike vriendskap. Hierdie boek is ideaal vir kinders n jongmense wat hou van avontuur, misterie en karakters wat die hart aanraak.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.