Dit is 'n bundel kortverhale, deursprinkel met nostalgiese stories en 'n m t-lees vir almal, maar veral vir Afrikaners en di wat hou van goeie Afrikaans. Die bundel bestaan meestal uit verhale wat al dente geskryf is: sag maar tog ferm. Die karakters in hierdie bundel bevind hulle wel in 'n wye verskeidenheid interessante omstandighede wat jou ure se leesgenot verskaf.*Voorheen uitgegee onder die titel: Laslappies 1
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.