Sy het stil geword van baie wag die seer het gegly deur haar spiraal van dag na nag word dit rondom haar vaal sy het soms gehuil, soms gelag soms het sy wakker gel? in die nag gedroom van verdwaalde siele op straat wat maar net handel en praat niemand het geweet hoedat sy wag verlange word aanvaarding onder di? bitter maan wat beurtelings word van hoop na wanhoop tot die twee saambind van stilte en alleen bestaan deur die jare het sy self die slot van haar eie verhaal geword, haar stilte en krag di? stil vrou word sterker as sy, waarop sy wag.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.