Elkeen het 'n storie om te vertel, hierdie bundel is nie net gediggies nie, maar vertel die stories deur die jare. Hartseer, maar ook komies. Kyk dieper en sien wat die skrywer wil oordra. Dalk kan hierdie bundel ook hulp wees en motivering vir iemand in dieselfde situasies bied. Verlies, trauma, komies, so tikkie spookstorie, iets vir elkeen... 'n Bundel vir die langpad of net lekker lees.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.