Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback DESEMBER by die see ... [Afrikaans] Book

ISBN: B0G4V24FKN

ISBN13: 9798277190517

DESEMBER by die see ... [Afrikaans]

Desembermaand het uiteindelik aangebreek en die Jansens van Pretoria vertrek see toe, Mosselbaai toe om presies te wees. Maar hierdie jaar is dinge anders: geen chalets, rondawels, vakansiewoonstelle of luukse hotelkamers nie. Nee, hulle kampeer teen die strand. Nie almal hou van kamp nie en die sestienjarige Anri Jansen is geen uitsondering nie. Kamplewe stel sy eie eise, eise van 'n unieke aard. Haar twee broers, Markus (17) en die laatlammetjie, Leon, voel natuurlik anders. Met hul aankoms by die Dias by De Dekke-strandoord ontmoet hulle spoedig die Smuts-neefs, di se eksentrieke oupa en vir Goldwin. Aldus die Smutse se twyfelagtige intelligensie is alles verseker nie pluis onder die wateroppervlak in die baai nie. Wat doen die Duitsers hier? Beplan hulle werklik om die booreiland te saboteur of is dit alles bogpraatjies om die pragtige Anri met haar groot groen o te be ndruk. Hoe gemaak as jou nemesis op dieselfde plek vakansie hou? Kom vind uit. Kom geniet 'n vakansie saam met die Jansens. Maar net as jy kans sien ...

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$11.42
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Teen & Young Adult

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured