Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Depressie en die Christen Gesin [Afrikaans] Book

ISBN: B0BHKV24JK

ISBN13: 9798357088208

Depressie en die Christen Gesin [Afrikaans]

Depressie is soms 'n normale reaksie op sekere gebeure en in vandag se lewe kan ons moedeloos en neerslagtig raak. Tog is depressie 'n siekte wat anders as normale hartseer of moedeloosheid hanteer moet word.

In hierdie boek skryf Pastoor Heidi Pieterse oor hoe depressie haar en haar gesin se lewe geraak het en hoe geloof hulle deur die tydperk gedra het. Depressie is 'n werklikheid en spreek sy die feite van depressie, die ontkenning en die behandeling daarvan aan.

Depressie en die Christen gesin gee die lesers perspektief deur te wys dat hulle nie alleen deur die proses hoef te werk nie.

Daar is altyd hoop in tye in alleenwees.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$12.27
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured