Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Byster [Afrikaans] Book

ISBN: 1037097742

ISBN13: 9781037097744

Byster [Afrikaans]

Die bosoorlog in Angola het Suid-Afrika gedwing om sy eie wapens te ontwikkel en te vervaardig weens uitgebreide internasionale sanksies. Jong, uiters begaafde studente in ingenieurswese en die natuurwetenskappe is gewerf om gesofistikeerde wapens te ontwerp en te ontwikkel. Hulle het nie net 'n wye reeks wapens, insluitend dodelike kern-, chemiese en biologiese wapens ontwikkel nie, hulle het ook bewus geword en self betrokke geraak by die winsgewende markte vir hierdie wapens. Na die bosoorlog is sommige na Libi , Dubai en Abu Dhabi waar hulle wapens ontwerp en bou. Enorme bedrae geld is betrokke by onwettige wapenhandel en dit lei tot afgryslike dade, soos koelbloedige moorde, verminking, afpersing, geldwassery en ander vernietigende gedrag.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$16.52
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured