Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Bybelse Kaleidoskoop: Ligstrale uit die Bybel [Afrikaans] Book

ISBN: B0BFP6DT93

ISBN13: 9798353417651

Bybelse Kaleidoskoop: Ligstrale uit die Bybel [Afrikaans]

'n Dagboek vol skatte uit God se Woord.

Miskien het jy as kind ook kennis gemaak met 'n kaleidoskoop en plat jou rug in die kaleidoskoop gekyk het - nog voor die tyd van televisie - en jou verkyk het in die verskillende vorms en kleure wat aanmekaar verander het terwyl jy die silindervormige speelding stadig in die rondte draai.
Elke keer het die vorms en kleure skouspelagtig verander in nuwe asemrowende patrone en kleure.
So verander ons lewe voortdurend oomblik na oomblik en dag vir dag.

'n Kaleidoskoop is egter nutteloos sonder lig. Sonder lig sien jy net donkerte sou jy in die kaleidoskoop probeer kyk. Met lig verander dit wat jy dan sien drasties.

So vind ons lewe 'n oneindige diepe sin, doel en betekenis as ons ons o? rig op onse Here Jesus Christus. In Johannes 8:12 vind ons hierdie wonderbaarlike uitspraak van onse Here Jesus Christus: "Ek is die lig vir die w?reld".

So verander ons lewe voortdurend as ons deur die silinder van ons lewe deur Hom as die ligbron na ons lewe, kyk. Ons vind in Hom elke dag nuwe hoop, nuwe inspirasie, nuwe insig en nuwe uitsig - 'n kleurvolle panorama van geloof, hoop en liefde elke dag in ons lewe.

Ook as dit nag is in jou lewe, kan jy steeds die m?rester aan jou hemeltrans sien skitter wat vir jou s? Die nag het al v?r gevorder, en dit is al amper dag.
(Romeine 13:12)

Ons bid dat jy dit ook mag sien, elke keer as jy 'n bladsy in hierdie dagboek omblaai en elke dag 'n stukkie lees.
Elke keer iets nuut vir elke dag!

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.97
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured