Hierdie boek is die eerste een in 'n reeks van boeke geskryf deur Audy A Hendricks. Die boek handel oor hoe die Bybel 'n gids is in ons huidige samelewing en gee 'n unieke en alternatiewe perspektief oor baie struikelblokke in ons alledaagse bestaan. Die boek was geskryf teen die agtergrond van die situasie in Suid-Afrika.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.