Oor die eeue het die Boesmans eers in aanraking gekom met die Khoi-khoi-groepe of -stamme, daarna met die Bantoestamme, en toe met Europe rs en ander aankomelinge. In die proses van taalbe nvloeding en -vermenging is bestaande plekname in sommige gevalle oorgeneem, met die aanpassings om dit binne die taalsisteme van die ontvangers te laat inpas. Om die komponente van plekname in die verskillende tale met mekaar te kan vergelyk, is dit nodig om kennis te neem van die taalstelsels van die betrokke tale. Prof Peter E Raper, een van Suid-Afrika se vooraanstaande kenners van die Boesman (San) substrukture van plekname, is buitengewone professor in Linguistiek en navorsingsgenoot by die Universiteit van die Vrystaat.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.