Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Boerhart Van My Verstand [Afrikaans] Book

ISBN: B0CLR9MXYL

ISBN13: 9798865312666

Boerhart Van My Verstand [Afrikaans]

Boerhart Van My Verstand is 'n bundel essays uit die pen van 'n oksimoron; 'n bedrewe, geleerde en gelowige maplotter. Die essays kronkel van boer na boerdery na kos op die tafel uit eie hande en wissel van sophia na gnosis.

Die essays is geskilder op 'n doek van moontlike anargie. 'n Scenario wat die ondenkbare bedink en die ondeurgrondelike antisipeer. Dat my naaste uit ʼn voedsel oogpunt vorentoe gaan swaarkry oor die meerderheid nog nooit vir hulleself moes sorg nie en dus nie oor die kennis en vaardighede beskik om te oorleef indien die lewe nou wel sy agterent op ons gaan draai nie.

Die essays is geskryf met empatie, maar sans simpatie vir diegene wat perdedrolle van vye wil onderskei.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$29.57
Save $0.43!
List Price $30.00
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured