![Bloedspore van Wraak [Afrikaans] B092L6KJBV Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/9BA2B192C06771D681C8579A3F19A5946A81DED9.jpeg)
Bloedspore van WraakNovelle deur Susan TosenSinopsis: Na 'n hele reeks moorde op 'n baie klein dorpie in die Karoo, het Zaine en sy kollega in die speurdiens, Maddy, hulle hande vol om die moordenaar op te spoor en aan te keer. Daar is twee keer 'n aanslag op Maddy se lewe en...