Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Bloedspore van Wraak [Afrikaans] Book

ISBN: B092L6KJBV

ISBN13: 9798737858827

Bloedspore van Wraak [Afrikaans]

Bloedspore van WraakNovelle deur Susan TosenSinopsis: Na 'n hele reeks moorde op 'n baie klein dorpie in die Karoo, het Zaine en sy kollega in die speurdiens, Maddy, hulle hande vol om die moordenaar op te spoor en aan te keer. Daar is twee keer 'n aanslag op Maddy se lewe en Zaine moet die hulp van die kaptein aanvaar om alles te probeer oplos. Die moordenaar is slim en speel 'n fyn spel en na twee valse arrestasies, kry Zaine eindelik die deurbraak wat hy gesoek het en kon hy die skuldige eindelik aankeer maar met 'n draai van die verlede wat hom soos 'n spook volg. Met Teresa, op wie hy verlief raak, en die ander slagoffers wat met hulle lewens ontkom het se hulp, is die moordenaar gevonnis. Zaine moet nou die spook uit sy verlede hanteer. Die verhaal is vol kinkels en draaie en sal die leser twee keer laat dink om gevolgtrekkings te maak wat later verkeerd kan wees. 17 Hoofstukke 28879 Woord

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$9.82
50 Available
Ships within 2-3 days

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured