Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Bloedspoor [Afrikaans] Book

ISBN: B0CB9KPJR4

ISBN13: 9798223102397

Bloedspoor [Afrikaans]

Irma Mulder is 'n erkende oorlogjoernalis Sy verhuis terug na Suid Afrika n 'n bomaanval wat die lewe van een van haar kameramanne ge is het Nou woonagtig in 'n klein toeristedorp, Nelspruit, skryf sy vir die plaaslike koerant As joernalis word sy eensklaps word by ʼn moord ingesleep Die moordenaar betrek haar by elke daaropvolgende moord en speel 'n gevaarlike speletjie met haar en die polisie Hoewel Irma alles in haar vermo doen om die moordenaar te keer, is sy telkens te laat en raak dinge om haar vinnig donker Terwyl die polisie haar onder beskerming sit, weet sy dat hulle haar wil blameer vir die moorde. Ten einde haar eie onskuld te bewys, moet Irma nie net die polisie ontglip nie, maar ook die moordenaar wat haar fyn dophou Hierdie keer weet sy dat sy nie net die sleutel tot alles is nie, maar ook dat sy die volgende slagoffer moet wees Hoe lank sal dit neem voor sy besef wie die moordenaar is? Gaan sy suksesvol wees om die volgende moord te stop? Sal die polisie daarin slaag om die reeksmoordenaar vas te trek voordat dit te laat is?

Recommended

Format: Paperback

Temporarily Unavailable

We receive fewer than 1 copy every 6 months.

Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured