Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Bloed Spoor (Bloed En Modder Reeks) (Afrikaans Edition) [Afrikaans] Book

ISBN: B0H1DXS785

ISBN13: 9798232761721

Bloed Spoor (Bloed En Modder Reeks) (Afrikaans Edition) [Afrikaans]

BLOEDSPOOR - Maria Prinsloo

Summary

Irma Mulder is 'n erkende oorlogjoernalis. Sy verhuis terug na Suid Afrika na 'n bom aanval wat die lewe van haar kameraman ge is het. Nou woonagtig in 'n klein toeristedorp, Nelspruit, skryf sy vir die plaaslike koerant. As joernalis word sy eensklaps by 'n moord in gesleep. Die moordenaar betrek haar by elke daaropvolgende moord en speel 'n gevaarlike speletjie met haar en die polisie. Hoewel Irma alles in haar vermo doen om die moordenaar te keer, is sy telkens te laat en raak dinge om haar vining donker. Terwyl die polisie haar onder beskerming sit, weet sy dat hulle haar wil blameer vir die moord.

Ten einde haar onskuld te bewys, moet Irma nie net die polisie ontglip nie, maar ook die moordenaar wat haar fyn dophou. Hierdie keer weet sy dat sy nie net die sleutel tot alles is nie maar ook dat sy die volgende slagoffer moet wees. Hoe lank sal dit neem voor sy besef wie die moordenaar is? Gaan sy suksesvol wees om die volgende moord te stop? Sal die polisie daarin slaag om reeksmoordenaar vas te trek voor dat dit te laat is?

Author Biography

Maria ES Prinsloo is iemand met passie vir woorde en skryf. Sy is gebore en geto in Pretoria, is geskei en het gaan nesskop in die Laeveld. Sy het twee kinders en 'n hand vol kleinkinders. Haar kinderboek, Storieland, is as oudioboek gepubliseer en is gevul met vier lekker luister kinderverhale. Sy het eers verskeie boeke as skimskrywer geskryf vir bekende internasionale skrywers.

Dis n hierdie manuskripte dat sy besluit het om weer op haar eie skryfwerk te fokus en so het Bloedspoor ontstaan. Sy is ook die skrywer van Enough wat reeds opspraak gemaak het op verskeie internasionale radiostasies. Alhoewel sy baie life is vir positiewe selfhelpboeke, is geweld-en moordstories haar eerste keuse.

Order your signed copy today

English Translation Coming Soon

Publication Date: 2023

Format: Paperback

Size: A5

Category: Murder Mystery

Publisher: Ns. Skrywershuis

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$21.99
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured