![Bloed Spook [Afrikaans] B0CR8X9H1C Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/2A60E77EEFFDA1BEB45628E606B4C724F01437DF.jpeg)
Op ʼn plattelandse dorpie, in die middel van ʼn stormagtige nag word ʼn jong seun met raaiselagtige en noodlottige beserings na ʼn klein kliniekgebou gehaas. Wanneer die seun se liggaam verdwyn, word ʼn kettingreaksie van geweld ontsluit wat die rustigheid...