![Bashoek se Storm Nag: Boek 2 [Afrikaans] B09LWWFF7Y Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/E40EBECA388B8833ADE3CBFCCFFBBA9C1E557BB5.jpeg)
"Kom ons hardloop, die storm is op pad..." Die vier skoolmaats, Jasper en Janet Ras, saam met boesemvriend Karel Jantjies, en kamermaat, Roelien Karp, vaar die storm nag in om agter die raaisel van die verlate Bashoek te kom. Soos die nag nader sluip en met die storm dreigend...