Karel is vasgevang in die aksie verhaal wat hy lees. Soms haal hy angstig asem, vir die spanning wat die held van sy boek, ervaar. Die koshuisgange is doodstil en die re?n sif so saggies neer. Meteens spits Karel sy ore... klop iemand aan hul kamerdeur... Die stilte word verbreek deur die gille van 'n vrou: "Los my! Iemand help! Asseblief help!" Karel maak die deur op 'n skrefie oop en soos blits vlieg hy in sy bed in, kombers oor die kop. Het Karel werklik 'n spook gesien? Hoe gaan die kinders hierdie raaisel oplos?
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.