Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Bashoek se Skim van die Stadsaal: Boek 4 [Afrikaans] Book

ISBN: B09LY2SJGD

ISBN13: 9798768234225

Bashoek se Skim van die Stadsaal: Boek 4 [Afrikaans]

Wanneer Juffrou Alta Swart die twee seuns aanspreek oor die grapmakery en elkeen 'n stoflap in die hand stop, sou geeneen besef wat die nagevolge gaan wees nie.

Jasper is besig by die onderste rak toe hy meteens na Karel roep om te kom kyk dat die agterkant van die rak los is. Karel los die boeke waarmee hy besig is en kyk waarna Jasper beduie. Weliswaar, die agterste houtpaneel van die rak is los. Jasper druk sy palm teen die paneel en druk dit eenkant. Dit skuif agter die paneel langsaan in. ʼn Vierkantige, donker opening is meteens sigbaar.

Waarheen sou die geheime ingang lei en wat sou die twee ontdek? Is hulle in hulle avontuur opsoek na iets... dalk 'n skat? En wat sou die ou koerant openbaar wat hulle weggesteek het om die aand in hul kamer te lees?

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$12.27
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Children's Children's Books

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured