Nadat 'n gesprek gehoor is in die kafee, van Jack van der Merwe wat op sy foon gepraat het en dit het geklink of hy die skool wil koop, het die kinders laat wonder. Hy het 'n paar goed ges? wat nie lekker sin maak nie en het gepraat van 'n dagboek wat uitmekaar val maar wat 'n kaart in het wat nog duidelik is. En hy het ges? hy het 'n kompas en gereedskap en dat die ander persoon moet sorg dat die geld reg is. Wie gebruik nou 'n kaart en 'n kompas as hy wil kyk of hy 'n skool wil koop? Kom lees saam aan hierdie avontuur wat die Bashoekers lekker aan die raai het.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.