Love is in the air! Die maats het op strepe verlief geraak en moet hard werk om seker te maak dit be?nvloed nie hul akademie nie. Twee van die meisies gaan as uitruilstudente Duitsland toe en Janet en Roelien moet hul k?rels afstaan aan die Sport-Akademie. Oggendnaarheid laat iemand in die hospitaal beland en daar is naelbyt oomblikke toe die gemeenskap moet saamstaan om bloed te skenk. Die gebeure rondom dit konfronteer sommige leerders met introspeksie oor hul ontwakende seksualiteit en tienerhormone. Daar is ook besluite om te neem oor 'n egskeiding en die waarde van vriendskap kom skerp na vore as die vier maats na 'n harde kwartaal saam gaan vakansie hou in die Kruger Wildtuin.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.