![Bashoek se Flenterhuis: Boek 9 [Afrikaans] B09LWJY52M Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/4DDE7293AC25C841B7F4EBDAD3095097270CAE7B.jpeg)
"Janet, kyk daar! Dis 'n flenterhuis, uit die niet verskyn." Jasper Ras se nuuskierigheid ken geen perke toe hy sy tweeling suster Janet saam lok om na die flenterhuis te gaan kyk. So begin die raaisel van die vrou in die pad. Karel Jantjies, hul boesemvriend beland midde...