As mure kon praat wat sou hulle s wat sou hul fluister sou hul taal universeel dalk geheime deel of sou hulle verwronge V E R H A L E van die lewe vertel refrein ons woorde wat gebede saamvleg kyk hul ook na die sterre voor hulle drome vasheg as mure kon praat wat sou hul s wat sou hul fluister dalk weet hulle van die liefde waarvan die mens nog moet leer.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.