Kids' Book Fair: Get books for as low
as $2.99 each. Get the Promo Code →
Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback As Liefde Tuiskom [Afrikaans] Book

ISBN: B0C2S22WJT

ISBN13: 9798392634088

As Liefde Tuiskom [Afrikaans]

Alex Zeeman is bekend as 'n koue, ongenaakbare man wat op ander mense trap om sy doel te bereik en vroue net as afleiding gebruik.

Op pad Johannesburg toe van die Kaap af, doen hy noodgedwonge by 'n gastehuis aan. Daar moet hy tot sy skok uitvind dat die eienares iemand is wat weet wie hy is en hom baie vyandiggesind is. Vicky was Jacoba Strydom se grootmaakkind. Alex het agt jaar gelede 'n verhouding gehad met Vicky. Sy het nie sy skatryk, snobistiese ouers se goedkeuring weggedra nie, maar Alex was vasbeslote om met haar te trou. Op pad na haar toe was hy in 'n ernstige motorongeluk en daarna ses maande lank in 'n koma. Toe hy uiteindelik herstel en na Vicky gaan soek, kon hy haar nie opspoor nie. Nou vertel Jacoba hom dat Vicky dood is, maar wat hom nog meer skok, is die inligting dat sy swanger was en die seuntjie laat aanneem het. Hulle was onder die indruk dat Alex vir Vicky net gebruik het en haar toe opsy gegooi het.

Nadat Jacoba hom vertel het dat die baba deur Trudie en Wessel Coertzen van Pretoria aangeneem is, neem Alex hom voor om die kind tot elke prys te vind.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$14.11
50 Available
Ships within 2-3 days

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2025 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured