Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Ontwaak Pragtige Een Toewydings Joernaal Book

ISBN: B0GNX3XWYB

ISBN13: 9798295582875

Ontwaak Pragtige Een Toewydings Joernaal

Die Ontwaak, Pagtige Een Toewydings Joernaal neem jou op 'n 40-dae transformerende reis om al hoe meer die vrou te word wat God jou geskep het om te wees. Deur geestelike en praktiese insigte poog Sheri om vroue toe te rus en aan te moedig om hul unieke, Godgegewe skoonheid in gees, siel en liggaam te herken, daarin te groei en dit met vrymoedigheid uit te leef. Deur daaglikse bemoedigings, refleksievrae, en joernaalinskrywings sal die boodskap in hierdie toewyding jou help om:

- Op 'n dieper vlak met God te verbind presies waar jy jou bevind.

- Waarhede oor jou identiteit, doel en waarde in Christus te herken en te omhels.

- Geestelik te groei - individueel en/of saam met ander in 'n kleingroep.

"Die boodskap in hierdie boek is eenvoudig om jou te herinner dat jy reeds jou eie unieke GOD-gegewe skoonheid dra; en my gebed is dat jy rens tussen hierdie woorde inspirasie sal vind om dit met vrymoedigheid uit te leef en om steeds helderder as voorheen te skyn... want nou is dit tyd om OP te STAAN, MOOI EEN " Sheri

Recommended

Format: Paperback

Temporarily Unavailable

We receive fewer than 1 copy every 6 months.

Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured