Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Anders: 'n Paranormale Liefdesverhaal [Afrikaans] Book

ISBN: 1523854251

ISBN13: 9781523854257

Anders: 'n Paranormale Liefdesverhaal [Afrikaans]

Veearts Karlia Roux is anders. Nie omdat sy 'n vrou is en 'n veearts is nie-ook nie omdat sy die dogter is van een van die mees welgestelde mense in Suid-Afrika nie. Nee, sy is anders omdat 'n Empaat met 'n uitgebreide talent vir beide mens en dier is. Karlia leef al daarmee saam vandat sy 'n kleuter is en alhoewel dit moeilik is, funksioneer sy goed genoeg in die normale samelewing. Wanneer hierdie talent egter verder ontwikkel en sy skielik mense se gedagtes ook kan lees, vrees sy dat die samelewing haar in 'n gestig gaan opsluit soos wat met haar ma gebeur het. Daarvoor sien sy nie kans nie en sy vlug na 'n afgele plaas in die Kalaharie waar niemand haar ken nie en menslike kontak beperk is. Karlia het egter nie rekening gehou met die lastige maar aantreklike buurman, Armand Perez nie. Ten spyte van sy arrogansie dra Armand sy eie donker geheim rond wat hy ten alle koste moet beskerm-al beteken dit dat hy die lewe vir sy nuwe buurvrou ondraaglik moet maak. Wanneer Karlia egter vreemde diere op die plaas begin sien en met sodanige diere begin praat, besef sy dat sy nooit weer in normale samelewing sal aanpas nie. Maar dinge is nie so eenvoudig nie en haar eie familie en kwesbare hart dwing haar om 'n keuse te maak tussen wat haar hart wil h en oorlewing.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$15.88
Save $0.11!
List Price $15.99
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured