'n Paar jaar gelede het ek "Gered ... onder die wasbak uit!" geskryf en privaat gedruk en versprei. Ek het dit goedgedink om dit te herskryf en aan te vul en op so 'n manier my dank aan die Here te betoon vir sy voortgesette genade en liefde aan my. Ek is vry van die hel van depressie. God alleen kry die eer daarvoor. Ek kan geen tree gee as Hy my nie bewaar van die bose nie. Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die w?reldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug. Daarom neem die volle wapenrusting van God op, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en nadat julle alles volbring het, staande kan bly. Efesi?rs 6:12-13 - Ou vertaling]
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.