Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Alle Grappies op 'n Stokkie [Afrikaans] Book

ISBN: 1920265899

ISBN13: 9781920265892

Alle Grappies op 'n Stokkie [Afrikaans]

Het dit al met jou gebeur dat jy so baie uitstekende afrikaanse grappies hoor, maar dit amper onmiddelik weer vergeet? Moenie bekommerd raak nie, dit gebeur met die meeste van ons, ook met Martyn Demas. Hy het egter besluit om al die kostelike grappe wat hy hoor, neer te skryf so gou hy kan - en hier is die resultaat: 301 lekkerlag, skoon grappe wat hy met jou wil deel.

Dit beloof om oud en jonk te laat skaterlag en vergeet van die w reld en sy sorge.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$9.72
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured