Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback 101 Lekkerlees Stories [Afrikaans] Book

ISBN: B0BF3821F6

ISBN13: 9798353302995

101 Lekkerlees Stories [Afrikaans]

Hierdie prag-bundel bied die kieskeurigste leser so 'n ietsie van alles onder die son. Humor, nostalgie, romanse, aksie, ens...

Net so 'n klein voorsmakie waaroor die bundel gaan:
Hoe skryf jy jou kind af, as jou bloed na hom roep en jou siel oor hom huil? En hoe verwerk 'n man dit as hy sy verloofde 'n week voor hulle troue, op 'n ander man se skoot betrap.
Peter Gouws word skuldig bevind aan verraad en tereggestel deur 'n vuurpeloton, terwyl Magdalene met haar regterhand vryf oor haar maag, daar waar die klein bultjie begin wys...

Marlene vertel van Dominee wat kom huisbesoek doen omdat Ma so 'n bietjie handuit ruk, maar sy kry vir Dominee bitter jammer. Sy k?n haar ma se tong. En wat sal j? doen as jy op die buurplaas gaan kers opsit en 'n spook saam met jou huis toe ry agterop jou fiets?

Die nar sorg dat Lida se grootste wens waar word, en Anja is bekommerd oor die komende simfoniekonsert. Hoe gaan sy die orkeslede lei, as sy nie die musiek kan hoor nie.

Allesverloren se ou plaasopstal lyk vervalle. Skielik twyfel Renata of sy die regte ding doen. Dan, meteens w??t sy. Sy's na Allesverloren ontbied om Japie en Elizabeth se tragiese liefde te verwoord.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$19.99
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured