![101 Lekkerlees Stories [Afrikaans] B0BF3821F6 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/6F021186322924ED58EEF62F7384A59A14CB3863.jpeg)
Hierdie prag-bundel bied die kieskeurigste leser so 'n ietsie van alles onder die son. Humor, nostalgie, romanse, aksie, ens... Net so 'n klein voorsmakie waaroor die bundel gaan:
Hoe skryf jy jou kind af, as jou bloed na hom roep en jou siel oor hom huil? En hoe verwerk...